Trouvrou - Hermanus 3.71

Jan van Riebeeck
Hermanus, 7200
South Africa

About Trouvrou

Trouvrou Trouvrou is one of the top rated place listed as Local Business in Hermanus ,

How to contact Trouvrou ?

More about Trouvrou

Trouvrou is gebore in die hart van n Vrystaat nooi met n liefde vir onthaal, kook en alles wat mooi is of dit nou lappe, linte of blomme is. Met n Nasionale Diploma in Gasvryheidsbestuur en 15 jaar ondervinding in die gasvryheidsbedryf wil sy jou kom deel maak van haar wereld. Sy werk al as 6 jaar in die boland as trou koordineerder en blomme en dekor stylis vir troues . Met meer as 100 troues en funksies agter haar naam wil sy jou kom help met kreatiewe idees om onthaal by die huis uniek te maak. Ek glo dat kos en n mooi tafel n storie vertel. N Storie van omgee en onthou. In n wereld waar meeste kuiers buite die huis gebeur glo ek dit is tyd om weer terug te keer na kwaliteit kuiers om die tafel met vriende en familie. My hart met trouvrou is om my ondervinding, passie en talente met jou te deel in n moderne unieke manier.

Where is Trouvrou located ?

TOP10 PLACES NEAR TO TROUVROU

Updates from Trouvrou

Review Trouvrou

   Loading comments-box...